This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die tyd wat dit neem vir stof om in vloeitof op te los
Die vloeistof waarin iets kan oplos.
'n Siekte wat mense kry as mens vuil water drink.
Woonplek vir plante en diere.
Onoplosbarestowwe
'n Natuurlike watersuiwerings plek.
As jy waterverhit tot sekere punt waar dit borrels maak.
Laaste stap wat munisipaliteit byvoeg vir watersuiwering.
'n Bron van elektriese energie wat gestoor word en energie aan stroombaan verskaf
Materiaal waardeur elektrisiteit kan stroom
Toestel wat energie in klankenergie omskakel
'n Materiaal waardeer elektrisiteit nie kan vloei nie.
Materiaal wat uit grond gehaal word, wat ons gebruik om elektrisiteit te maak.
Masjien met draaiende lemme by 'n kragstasie.
hoeveel elektriese krag 'n toestel gebruik.
Die eenheid waarin heoveelheid energie in elektrisiteit gemeet word