This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 12 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die vloei van elektriese lading.
Dui aan hoeveel elektrisiteit in 'n voorwerp is.
Elektriese stroom dra energie van die sel deur die _____ en terug na die elektriese sel.
Elektriese stroom word gemeet in ____.
'n Toestel wat elektirisiteit omsit in nuttige uitsetenergie.
Koperdrade word met _______ geïsoleer.
'n Bron van energie met 'n positiewe- en negatiewe pool.
Word gebruik om 'n stroombaan aan en af te skakel.
Simbole word gebruik om ______ in stroombane voor te stel.
'n Stroombaan is _____ wanneer die stroom daardeur kan vloei.
Koperdraad is 'n goeie _______ van elektrisiteit.
'n Slegte geleier word 'n ___________ genoem.