Gr8 Kwartaal 3 hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physics has 23 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

_________ tussen voorwerpe kan veroorsaak dat elektrone van een voorwerp na ‘n ander oorgedra word.
'n Voorwerp wat elektrone verloor het ‘n _____________ lading.
'n Voorwerp wat elektrone ________ het ‘n negatiewe lading.
Voorwerpe met __________ ladings stoot mekaar af.
Voorwerpe met ________________ ladings trek mekaar aan.
Wanneer die negatief-gelaaide liniaal nader aan neutrale papiertjies gebring word, word die papiertjies ___________.
Weerlig is ook ‘n voorbeeld van _______.
̶ ‘n Stroombaan is ‘n __________ pad vir elektrisiteit om deur te vloei na ‘n aantal komponente wat aan mekaar verbind is.
‘n Groep selle wat aan mekaar verbind is.
Die spesiale soort oplossing wat in selle voorkom en elektrisiteit gelei.
Weerstand word in ______ (Ω) gemeet.
Materiale wat ’n elektriese stroom gelei.
‘n Weerstand draadjie wat in 'n gloeilamp voorkom staan bekend as 'n __________.
Die verskil in potensiële energie tussen twee punte.
Meet die stroom deur die geleier.
'n Huishoudelike toestel wat se nuttige energie-omskakeling elektriese energie na hitte-energie, is.
'n Tydelike magneet wat geskep word wanneer elektriese stroom duer 'n geleier beweeg.
Lig beweeg in ‘n reguit _____.
̶Rooi lig het die _________ frekwensie.
Violet het die _________ golflente.
‘n Lyn loodreg (vertikaal) op die weerkaatsende oppervlak waar die ligstraal inval.
Hoek tussen die invalstraal en normaal.
Hoek tussen die weerkaatste straal en normaal.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Tegnologie graad 9

Crossword

Stroombane

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

mikroskoop

Crossword

GR9 ELEKTRISITEIT

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword