Graad 8 Hoofstuk 11 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 7 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Stowwe wat aan n chemiese reaksie deelneem deur met mekaar te reageer.
Twee of meer stowwe wat nie chemies met mekaar verbind wanneer dit bymekaar gevoeg is, nie.
Hierdie elektrone is by n chemiese reaksie betrokke.
Wanneer twee of meer elemente chemies reageer om n nuwe stof met nuwe eienskappe te vorm.
Die stowwe wat tydens n chemiese reaksie gevorm word.
Die krag wat atome bymekaar hou.
Die chemiese reaksie waar suurstof betrokke is.
n Voorbeeld van n suiwer stof.
Waterstofsulfaat se algemene naam.
Soutsuur se laboratoriumnaam.
Koolstofdioksied en etanol is produkte van hierdie tipe reaksie.
Algemene naam vir natriumwaterstofkarbonaat.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Oplossings

Crossword

Luan Silvo NW

Crossword

Taal Hersiening

Crossword

Poësie

Crossword

Produksie faktore

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword