This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Materiaal waaruit alles gemaak is.
Basiese eenheid van materie.
Materiaal waarvan atome dieselfde is.
Verskillende elemente, molekules en verbindings.
Atome met negatiewe lading.
Aantal protone in kern van atoom.
Aantal elektrone wat atome met mekaar deel tydens 'n chemiese binding.
pH 7
Wanneer waterstof met homself verbind, vorm ...
Vorm van molekules en manier hoe atome rangskik is.
NaCl
-OH
Biobrandstof
Metanoësuur
Monomere van Lipiede
Boustene van proteïene.
Chemiese reaksie waar water bygevoeg word & opbreek van chemiese binding veroorsaak.