This printable crossword puzzle on the topic of Rocks & Minerals has 14 clues. Answers range from 5 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Volledige organismes of oorblyfsels, afdrukke of spore van organismes wat gewoonlik in gesteentes gepreserveer is.
_____ dele van fossiele bly behoue deurdat die organiese materiaal deur minerale vervang of verhard word.
Sagte dele van fossiele bly nie behoue nie want dit _______.
Die organiese materie (van die harde dele) word stelselmatig met minerale vervang.
Die organiese materie (harde dele) van 'n fossiel ontbind/verbrokkel en laat ‘n afdruk agter.
Tekens of merke van organismes wat vroeër gelewe het.
Fossiele wat gebruik wrord om die ouderdom van ander fossiele, in dieselfde grondlaag, te bepaal.
Die ouderdom van die fossiel word bepaal deur dit te vergelyk met ‘n ander fossiel en ‘n geologiese gebeurtenis.
Atome van dieselfde element wat dieselfde aantal protone het, maar die aantal neutrone verskil.
Die tempo van die verval van ‘n radioaktiewe isotoop.
Fossiele van die primitiewe plant wat naby Mooirivier en Estcourt in KZN gevind is.
‘n Lewende fossiel wat in 1938 in Oos-Londen ontdek is.
Fossiele van soogdieragtige reptiele is in die Karoo gevind.
Fossiele wat menslike evolusie bewys.