Biotiese faktore Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 23 clues. Answers range from 4 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Lewende organismes in ‘n ekosisteem.
Organismes soos groen plante wat hul eie voedsel produseer deur die proses fotosintese.
Organismes wat nie hul eie voedsel kan produseer nie.
Gebruik die energie van die son en skakel dit om in voedsel deur die proses fotosintese.
Voorbeeld van 'n produseerder.
Organismes wat slegs voed op lewende of dooie plant.
Trofiese vlak waarop herbivore voor kom.
Organismes wat slegs ander diere vreet.
Vlak waarop die eerste karnivore voor kom.
Top karnivore.
Organismes wat voed op plant- en diermateriaal.
Organismes wat voed op dooie plant- en diermateriaal.
Tipe karnivoor wat ander diere jag.
Karnivoor wat van op insekte voed.
Wit renoster.
Voorbeeld van 'n omnivoor.
Die pad wat die voedsel neem as dit van een organisme na ‘n ander oorgedra word.
‘n Klomp voedselkettings aaneengeskakel is, omdat organismes dikwels meer as een voedselbron in ‘n ekosisteem het.
Die vloei van energie vanaf die son deur al die trofiese vlakke se organismes.
‘n Individuele plant of dier.
‘n Groep individue van dieselfde spesie wat in ‘n gemeenskap voorkom.
Alle lewende organismes in een omgewing.
Beste juffrou ooit.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Mikro-organismes

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword