ANORGANIESE VERBINDINGS Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Chemical Bonding & Reactions has 21 clues. Answers range from 5 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die kleinste eenheid van materie.
‘n Suiwer stof wat nie uit ander eenvoudiger stowwe opgebou is nie.
Twee of meer atome wat chemies met mekaar verbind is.
'n Suiwer stof wat uit twee of meer verskillende atome wat chemies gebind is.
Verbindings wat nie die element koolstof (C) besit nie en nie deur lewende organismes vervaardig word nie.
Verbindings wat die element koolstof (C) besit en deur lewende organismes vervaardig word.
Belangrikste anorganiese verbinding vir lewende organismes
Sweet is die manier hoe water _________ reguleer.
Druk wat deur vakuole in plantselle veroorsaak.
Water vergemaklik die kou- en slukproses.
Minerale wat in groot hoeveelhede benodig word.
Minerale wat in klein hoeveelhede benodig word.
'n Tekort van hierdie makro-element veroorsaak dat plante swak groei.
Gesondheidskwessie waneer daar te min kalsium in die bene voorkom en die bene word bros.
Komponent van ATP.
Help met osmoregulering in die liggaam.
Help met vorming van hemoglobien.
'n Tekort aan hierdie mikro-element veroorsaak 'n goiter.
'n Tekort aan nitraatione veroorsaak dat blare vergeel omdat daar te min chlorofil in blare voorko.
Minerale gaan verlore as dit in die water oplos en wegspoel en deurloop na die grondwater.
Die nitrate en fosfate veroorsaak ‘n drastiese toename in die groei van varswater alge.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Geskiedenis

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

MIKROORGANISMES

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

FOSSIELE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword