This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Olie en plastiek is ____________ stowwe wat nie in water kan oplos nie.
Seep en kunsmis is __________ stowwe wat in water kan oplos.
___________ in toiletafval is solied en onoplosbaar en besmet drinkwater
___________ word in die landbou-omgewing gebruik om plante beter te laat groei.
__________ word ook in die landbou-omgewing gebruik om insekte dood te maak.
__________ is ‘n siekte wat diarree veroorsaak as mense water drink wat met rioolvullis besmet is.
_____ wat uit skepe gestort word besoedel die see en beskadig die seelewe.
Kunsmis en seep verlaag die __________-vlakke van die water wat waterorganismes laat vrek.
Fabriekafval kan riviere en mere besoedel en is _______ vir baie lewende organismes in die water.
_________ vrek as hulle vis eet wat deur insekdoders in die water vergiftig is.
Robbe en pikkewyne raak verstrengel in __________ en nette.
Kinders sny hulle voete as hulle in ___________ trap.
As ons water met __________ in drink kan dit die brein en niere ernstig beskadig.
Water-____________ word deur mense veroorsaak wat rommel strooi langs riviere.
Seeskilpaaie dink parykeer deurskynende plastiese sakke is ___________.