This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 4 to 30 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ontwikkel die vaardighede van die Suid-Afrikaanse bevolking om produktiwiteit te verbeter.
Verwyder diskriminasie op grond van geslag, ras of gebrek in die werkplek.
Die wet bepaal die minimum standaarde vir indiensneming om billike arbeidspraktyke te bevorder.
Maak voorsiening vir die beginsels van kollektiewe bedinging en sit strukture in plek waarmee geskille in die werkplek opgelos kan word.
Werkgewers mag gedwing word om swaar boetes betaal as hulle hulle skuldig maak aan nalatigheid/nie veiligheidsmaatreëls toepas nie.
Ingestel om voorheen benadeelde individue volle deelname in die ekonomie te verseker.
Verhoed roekelose lenings verhoed dat ondernemings bankrot speel.
Besighede moet meer inligting oor hul produkte en prosesse/dienste bekendmaak.
Kredietverskaffers moet by die .................... geregistreer wees.
Ondernemings kan geskille redelik op los deur middel van die .........
Besighede moet die BBSEB nakom deur die .................. te implementeer.
Die WBDV het sekere ............... soos verlof en oortyd.
Skep leerlingskappe, monitor die werklike opleiding deur diensverskaffers gedoen, Stel vaardigheid ontwikkelingsplanne vir die spesifieke ekonomiese sektore op.
Beroepsgestruktureerde leer programme wat deur geakkrediteerde verskaffers aangebied word en krediet uitmaak vir 'n kwalifikasie binne NQF.
Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie
Volgens die ................... moet werkgewers by die .................. registreer.
FICA