This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ander naam vir spoumuur
Die item word gebruik om die binne- en buitemure van 'n spoumuur te verstewig.
Die tipe steen word in die buitemuur van 'n spoumuur ingebou om lugsirkulasie toe te laat.
Die opening word aangebring bo horisontale vogweerlae om water uit te laat wat in opening beland.
Muurbinte moet oor die belangrike eienskap beskik.
Die item moet in 'n spoumuur aangebring word om deurdringing van vog te verhoed.
........ moet tot op 'n hoogte van 5m beperk word.
Spoumure is belangrik vir ............-isolasie in 'n woning.
Word gebruik om vensterrame in plek te hou wanneer dit vasgebou word.
Die item word bokant openinge, deurame en vensterrame aangebring om gewig van stene bo opening te dra.
Word gebruik om PVC pype te verbind.
Staaldeur se raam word op die grond met behulp van die items geheg.