This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Word gebruik aan die einde van 'n stelsin.
Aan die einde van 'n vraagsin.
Dui parentese aan.
Word by bevelsinne gebruik.
Wanneer daar 'n onvoltooide sin in 'n teks voorkom.
Beklemtoning van woorde.
Voor iemand se direkte woorde.
Vestig aandag op die gedeelte wat volg.
Word gebruik om iemand se direkte woorde aan te dui.
#
Dui die begin van 'n nuwe lettergreep aan.
Dui 'n lang uitgerekte vokaal in 'n oop lettergreep aan.
Wanneer daar 'n opeenhoping van klinkers in 'n woord voorkom, gebruik ons 'n ...