Opstelling van 'n proefbalans Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Lys van rekeninge wat in die Algemene Grootboek verskyn, en wat die saldo van elke rekening aantoon.
'n Proefbalans word gebruik om die beginsel van ________________ te toets.
'n Proefbalans word aan die einde van die _________ voorberei.
Debietsaldos word aan die ____________kant geskryf
As die twee kante van die proefbalans dieselfde is ,se ons dit het __________
Kapitaal word aan die __________________-afdeling geskryf
Huurinkomste word aan die ___________________-afdeling geskryf.
Die proefbalans is die ________ deel van die rekeningkundige siklus van die maand.
'n Proefbalans word opgestel deur al die rekeninge en hulle ________________ onder mekaar te lys.
Die debiet- en kredietkant moet aan die einde _________ wees .

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Drama

Crossword

Taal

Crossword

Paljas

Crossword

General ledger

Crossword

Debiteure

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

Feeste in gelowe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword