This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die natuurverskynsel wat die kleure van wit lig vertoon
Die hoeveelheid kleure waarinwit lig opbreek as dit deur 'n driehoekige prisma skyn.
Die kleur van lig wat die meeste refraksie toon.
Die kleur met die laagste fekwensie en korste golflengte
Die naam van die hoek tussen die normaal en die invalsstraal.
Die planeet wat derde vanaf die son aangetref word, ook bekend as die blou planeet
Die planeet wat as die rooi planeet bekend staan,
Groterige rotsagtige voorwerpe wat op Aarde kan beland as hulle nie heeltemal uitgebrand is nie.
Die gebied in die ruimte anderkant die planeet Neptunus,
Die plek in die ruimte wat as die geboorteplek van komete bekend staan
'n Versameling van sterre
Die naam van ons naaste ster
Die planeet naaste aan die son is….
Die tweede maklikste sigbare ster
'n Sterrestelsel is in die VORM VAN ‘N SPIRAAL met baie arms
Die eenheid waarin die afstande van sterre gemeet word