This printable crossword puzzle on the topic of Astronomy & Space has 15 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Rooi planeet.
Die son en al die planete saam.
Waterstofgas word omgeskakel in heliumgas.
Bane waarin planete om die son beweeg.
Komete word hier aangetref.
Grootste planeet.
Planeet met 'n kenmerkende ring.
'n Dwergplaneet.
Meteore wat die aarde se oppervlakte tref.
Die vorm van die melkweg.
Afstand wat lig in 'n uur afle.
Die naaste ster aan ons son.
Teleskope wat deur middel van lig dit moontlik maak om voorwerpe in die ruimte te sien.
Teleskope wat deur middel van radiogolwe dit vir ons moontlik maak om voorwerpe in die ruimte te sien.
Voorloper van die SKA-projek.