This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense.
Oor die bestaan daarvan is daar min bekend.
Inligting is deur middel hiervan van geslag tot geslag oorgedra.
Was een van die oudste vorm van spykerskrif.
Deur die ontwikkeling hiervan is die skryftaal vereenvoudig.
Hierdie hulpmiddel het die skeep- en lugvaart veiliger en doeltreffender gemaak.
Vir beeldopnames word _________ gebruik.
Dit het betroubare kommunikasie oor lang afstande op groot skaal moontlik gemaak.
Die taak van `n TV is om ___________ seine te omskep in beelde en klanke.
Die klanke van die TV word hierna gestuur.
Die beeldsein word na die _________ gestuur.
Die 3 aparte kleurseine wat voorkom wanneer beeldseine van klankseine skei is rooi, ______ en groen.
Uit watter chemikalie bestaan die klein kolletjies of strepies wat die drie kleure vermeng om jou al die realistiese kleure op die skerm te laat sien?
`n TV-stel is in werklikheid `n reeks __________ beelde wat kort na mekaar geflits word.
Die skrif waarin tekens en simbole die klanke van die gesproke taal voorstel.