This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 6 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Inligting is deur dié tradisie, van geslag tot geslag, oorgedra.
Watter taal het 'n lang ontwikkelingsproses deur gemaak?
Hierdie groep mense het van suiwer fonetiese skrif gebruik gemaak.
Waarheen het Griekeland die alfabet versprei?
Skryftaal is deur die ontwikkeling van die _ vereenvoudig.
Waarop het die Egiptenare geskryf?
Perkament se naam is van die stad, _ afkomstig.
Hierdie persoon het boeke met los letters in Duitsland begin druk.
Wat het dit moontlik gemaak om tekste op grootskaal te versprei?
Waar was die eerste elektriese telefoon gedemonstreer?
Na watter uitvinding het mense probeer om direkte gesprekke deur kabels te voer?
Kommunikasie is 1 tussen mense.
Kommunikasie is 2 tussen mense.
Kommunikasie is 3 tussen mense.