This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 28 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Op watter dag het Jesus tussen die gesaaides gestap?
Wie het die are gepluk?
Waarmee het hulle die are uitgevryf?
Wie was kwaad omdat hulle are geeet het op n Sabbatdag?
Wie het sy manne met offerbrode gevoer?
Waarmee het hy sy manne gevoer?
Net wie mag van die offerbrode eet?
Die...... van die mens is die Here oor die Sabbat?
Waarhet Jesus gestap toe hy sy dissipels die are uitgevryf het?
Waar het Jesus die man met die gebreklike hand gesonde gemaak?
Watter hand was gebreklik?
Waar moes die man met die gebreklike hand gaan staan?
Toe die Farisieers sien Jesus het man gesond gemaak was hulle wat?
Wat het die Farisieers onder mekaar gedoen?
Waar het Jesus gaan bid voor hy dissipels gaan kies het?
Wat het Jesus heel nag op die berg gedoen?
Wanneer het Hy sy dissipels gekies?
Hoeveel dissipels het hy gekies?
Wat is n ander woord vir dissipels?
Simon se naam is verander na Petrus?
Sim on die ....
Wat het Judas Iskariot geword?
Waar het Jesus gaan staan toe hy van die berg afkom?
Daar was n menigte mense wat na Jesus wou kom ......?
Mense met ...... geeste is ook genees?
Wat het die mense gedoen om genees te word?
Wat het uit Jesus gegaan wat mense genees het?
Geseend is julle wat arm is want julle behoort die ....... van God?