November 2018 Eksamen (Wolraad Woltemade) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Law & Legal has 10 clues. Answers range from 4 to 23 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat was die naam van die held in die storie?
Watse werk het die held gedoen nadat hy afgetree het?
Waar het hierdie verhaal afgespeel?
Waarmee het hy die mense gaan red?
Waar was die mense wat hy gaan red het?
Die held het ________________ nadat te veel mense gelyk gered wou word.
Wat was die naam van die vervoermiddel waar hy die mense gaan red het?
Hy het __________ keer ingegaan om mense te red.
Wat is te siene in Tafelbaai ter ere aan hierdie held?
Hierdie gebeurtenis het plaasgevind op 1 Junie 1773. Dit het _______________ jaar gelede gebeur.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die kind

Crossword

Die Kersverhaal

Crossword

Die Skepping

Crossword

Bybelvasvra 2

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Paljas

Crossword

Ester

Crossword

Bywoorde

Crossword

God is nommer 1!

Crossword

Drama elemente

Crossword