This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat was die eerste man se naam
Wat was die eerste vrou se naam
Op die hoeveelste dag het God gerus
Wat was die tuin se naam waarin Adam en Eva gebly het
Uit wat was die vrou gemaak
Wat is die naam van die eerste boek in die Bybel
Op die 5de dag het God voëls en wat gemaak
Waaruit het God die man gemaak
Op watse dag het God die plante gemaak
Hoeveel dae het dit God gevat om als te maak