This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 19 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
God het die hemel en die ________________ geskape.
God het plante op die ______________ dag gemaak.
Die eerste mens wat God gemaak het, se naam was____________
God het vir die man `n hulp gemaak wat by hom pas en haar ___________ genoem.
Die slang was die ________________.
Kain was `n ________________ van beroep.
Abel was `n _______________ van beroep.
Adam en Eva het nog `n seun van God ontvang en hulle het hom ________ genoem.
God gee aan ______________ die opdrag om `n ark te bou.
Die ark het ____________ verdiepings gehad.
Die ark is gemaak van _____________hout.
Na 150 dae het die ark gestrand by die berg ____________.
Toe Noag uit die ark gegaan het, het hy `n ___________ gebou en een van elke rein dier vir God geoffer.
Abram se vader se naam was ____________________.
Abram se broerskind wat saam met hom na Kanaan getrek het.
Lot gaan bly in die Jordaanstreek by die stad ________________.
Hagar se seun se naam.
Abraham moes vir Isak gaan offer by die berg __________________.
Sara is begrawe in die grot van _____________________.