This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 46 clues. Answers range from 3 to 26 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
So noem Marnus een van die mans van die munisipaliteit
In Hoofstuk 3 sê Leila dat Marnus ___ is as wat sy gedink het.
Marnus dink hy is in die ___ wanneer hy sy broer by die parkie sien aankom.
Hiermee gaan die werkers die boom afsaag.
So noem Marnus een van die mans van die munisipaliteit.
Marnus se pa sê dis 'n goeie dag vir ___ wanneer hy moedeloos raak.
Een van Mevrou Merriman se hondjies.
Een van Mevrou Merriman se hondjies.
Die tannie in pienk se van.
Die tannie in pienk se naam.
Hulle wil die boom afsaag.
Die Afrikaans vir "leaves".
Die Afrikaans vir "branches".
Die Afrikaans vir "treetrunk".
Die Afrikaans vir "caretaker".
Die caretaker se naam.
Die caretaker se van.
'n Ander Afrikaanse woord vir "vreemd".
Mevrou Merriman se gunsteling-kleur.
Waarvoor staan die afkorting DBV?
Mevrou Merriman gee dit vir die kinders om te drink toe hulle dors is.
Die caretaker werk hier.
In Hoofstuk 4 voel Marnus ___ omdat Leila hom vertrou.
Die teenoorgestelde van "opklim".
Marnus wens dat ander mense hom sal ___ .
Die caretaker lyk vir Marnus soos 'n ___ .
Hierop sit Mevrou Merriman onder die boom.
In Leila se speletjies is jy op 'n ___ gestrand.
Een van die drie dinge wat Marnus op sy eiland het in Leila se speletjie.
Een van die drie dinge wat Marnus op sy eiland het in Leila se speletjie.
Een van die drie dinge wat Marnus op sy eiland het in Leila se speletjie.
Watter soort mense woon op Leila se "eiland"?
Mevrou Merriman gee dit vir die kinders vir middagete.
Marnus se broer wat hom in die parkie kom soek.
Marnus se broer sê Marnus lyk soos 'n ___ daar bo in die boom.
Marnus se ma het amper die ___ gebel om hom as vermis aan te gee.
Marnus se ma se stem klink soos 'n woedende ___ .
Marnus se ma se beroep.
Laila praat met Marnus se ma op die selfoon en sê hulle is net besig met 'n ___ .
Die teenoorgestelde van "gevaarlik".
As jy dapper is, het jy baie ___ .
'n Ander woord vir "klim".
Leila wil haar boom ___ .
Die caretaker het in ___ Ses grootgeword.
Die caretaker se jonger broers het voor hierdie masjiene gaan lê om te keer dat hulle huise platgestoot word.
'n Boom behoort vir ___ te wees.