This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die afrikaanse woord vir "targetgroup"?
Wat is die afrikaanse woord vir "grounded"?
Vir indirekte rede gebruik ons die woord ________ wanneer ons die woord "sê" sien.
Vir indirekte rede gebruik ons die woord ________ wanneer ons die woord "vra" sien.
Vroom! Is n voorbeeld van _________
Die woord _______ dui n vergelyking aan.
Die afkorting "Mnr." staan vir ________
Die afkorting vir die woord asseblief is ______
n Sin wat eindig met n ? noem ons n ________
n Sin wat eindig met n punt, noem ons n ________
Punt, komma, hakies, dubbelpunt is almal voorbeelde van
Ons verbind twee sinne met n ________
Die voegwoord "daarom" is groep ________
Die voegwoord "omdat" is groep ________
Die voegwoord "maar" is groep _______
Die verkleining vir die woord hond is _________
Die woorde "om te" dui die ___________ aan.
Wat is die teenoorgestelde van voordele?
Die teenoorgestelde van letterlik is __________
Kies die korrekte spelling (interessant/interresant)