This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat roep ons ‘n man wie se eggenote is dood?
Wat is die vroulik in Afrikaans vir ‘hippo’?
Gee die vroulike vorm vir ‘minaar’.
Wat is die manlike vorm vir ‘skoonsuster’?
Gee die woord ‘geluk’ met ‘n voorvoegsel.
Wat is die woord ‘vel’ met ‘n voorvoegsel?
Gee die woord ‘waar’ met ‘n agtervoegsel.
Wat is die woord ‘geluk’ met ‘n agtervoegsel?
Skryf die woord ‘handel’ oor met ‘n voorvoegsel.
Wat is die basisvorm vir ‘verken’?
Skryf die woord ‘honger’ oor met ‘n agtervoegsel.
Voltooi die volgende woord, ‘lewe’.
Wat is die volledigte vorm van die woord ‘kind’?
Maak ‘n samestelling met ‘ens’.