HERSIENING 3 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 32 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Skryf die getal tussen hakies in woorde. (24)
Vul die korrekte VOORSETSEL in.Hulle het mekaar_______ 'n vrien d ontmoet.
Gee die WERKWOORD in die volgende sin. Die twee jong entrepreneurs bestuur 'n suksesvolle besigheid.
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord tussen hakies. Vandag is bekende besighede soos Woolworths en Checkers hulle (groot) kliënte.
Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies. (produk)
Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Verder reël hulle funksies en (huur/verheer) klanktoerusting vir openbare geleenthede.
Gee EEN WOORD vir (ete wat in die aand geëet ) word.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die (goed) seniordans ooit.
Gee EEN WOORD vir die beskrywing tussen hakies. (Klere vir mans) is ook by Woolworths beskikbaar.
Gee die KORREKTE VORM van die woord tussen . Skryf slegs die woord as antwoord neer.Die Beeld reël (wonderlik) aktiwiteite by die ekspo.
Wat is die AFRIKAANSE WOORD vir "show"?
Kies die korrekte antwoord. Daar is 'n vrou agter elke suksesvolle man. (manipuleer / stereotipeer)
Voltooi die volgende UITDRUKKING. Die vrou swoeg en _______ om haar man gelukkig te maak.
Gee die ANTONIEM vir (suksesvol)
Vorm 'n SAMESTELLING. Hy leer 'n (lewe + les).
Skryf die volgend AFKORTING voluit. (TV)
Gee die AFKORTING vir die volgende. (Sondag)
Gee die OORTREFFENDE TRAP. Trevor Noah is die (snaaks) mens wat ek ken.
Kies die korrekte HOMOFOON. Ek (rys/reis) baie graag.
Kies die korrekte HOMOFOON. My suster se man is my (swaer/swaar)
Gee die MEERVOUD van die woord tuseen hakies. Ons het al die (benodigheid) by die winkel gaan koop.
Gee die VERKLEINING van die woord tussen hakies. Sy is 'n goeie (koningin).
Gee die VERKLEINING van die woord tussen hakies. Klein (katte) se oë het drie ooglede elk.
Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG vir die woord tussen hakies. 'n Kaliko-kat is byna altyd 'n (wyfie)
Gee die INTENSIEWE VORM van (swart).
Kies die KORREKTE WOORD om die sin te voltooi. 'n Koppie het 'n (oor/handvatsel).
Skryf die volgende AFKORTING voluit. (mnr.)
Gee EEN WOORD vir die volgende tussen hakies. Die meisie wet (van+wat) sy praat.
Gee die KORREKTE VORM van die woord tussen hakies. Baie leerlinge gaan aan die Universiteit van Kaapstad (studie).
Gee die TEENOORGSTELDE GESLAG van die woord tussen hakies. Sy vrou is 'n bekende (akteur).
Vul die ontbrekende VOORSETSEL in . Die gesin sit elke aand ________ tafel vir aandete.
Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies om die sin te voltooi. Ek (weet/ken) al my werk vir die toets.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.