This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Mense wat hondsdolheid het _________
As dele van jou liggaam nie werk nie, is jy ____________
Die man het gehelp dat minder mense siek word.
Wat is die naam van die seun wat deur die dol hond gebyt is?
Hoe lank het die behandeling geneem?
Die seun het nie hondsdolheid gekry nie. Wat het gewerk?
Gee 'n woord vir bestand teen. (word nie siek nie, jy is _______ daarteen.
Wanneer is die entstof vir die eerste keer gebruik?
Gee 'n antoniem vir die woord laggende
Gee die meervoud van hospitaal