Afrikaans vir nou Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 30 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Iemand wat vir mense die weg wys
Iets wat jy vir 'n baba aantrek
Iemand wat moeilikheid het
'n Maaltyd wat jy in die oggend eet
Intensiewe vorm van hard
'n Sinoniem vir WANT
As jy baie van 'n meisie of seun hou
'n Sinoniem vir gelukkig
Afrikaanse woord vir "party"
Die kamer waar jou ma kos kook
Vergrotende trap van nuut
'n Kort naam vir jou.
Afrikaans vir Wetenskap
Verlede tyd van wil
Die sand by die see
Antoniem van VOL
Afrikaans vir MOTORCYCLE
Afrikaans vir SLIPPERS
Waarvoor staan "bv."?
My oom se dogter is my ... ?
Afrikaans vir tuckshop
Meervoud van skool
Afrikaans vir BELIEVE
Antoniem vir buite
Saterdag en Sondag is die...
Wat lê 'n hoender?
Die meervoud van kind
Verlede tyd van vertel
Koue kas vir die vleis
Jou ma en pa

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Tieners met etiket

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Blokkiesvaaiel

Crossword

Afrikaans Graad 6

Word Search

Hersiening

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword

Sinonieme

Crossword