Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 27 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Jy verbind twee sinne met 'n __________.
Die Afrikaanse woord vir HISTORY is __________.
Johannes __________ het Halala Afrika geskryf.
Jou ma en pa is deel van jou __________.
As jy baie van iets hou, dan dink jy dit is __________.
Die meisie is goed, maar die seun is die __________.
'n Brief moet uit __________ bestaan.
Ons bly in die __________ van Suid-Afrika.
Gee die korrekte Afrikaanse woord vir NUUSPAPIER.
'n Slegte droom is 'n __________.
Die vertrek waar jy kos maak is 'n __________.
Die antoniem vir gelukkis is __________.
Die intensiewe vorm van verlief.
Die vroulike vorm van held.
'n Sinoniem vir vlinder.
Die naam van die stad waarin ons woon is __________.
'n Persoon wat na kinders kyk.
'n Plek waar daar baie sand is.
Meervoud van program.
Die verkleinwoord van koning.
Die Afrikaanse woord vir MILKSHAKE is __________.
Intensiewe vorm vir moeg.
Meervoud van pad.
Twee dae gelede is __________.
Intensiewe vorm vir duur.
Menslike eienskappe aan nie lewende dinge gegee.
Teenoorgestelde van skoonsuster.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

Tieners met etiket

Crossword

PHAROS WOORDEBOEK

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Afrikaans vir nou

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Rommel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword