This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Intensiewe vorm van "mooi"
As iets BAIE skerp is kan ons se dit is...
Die afkorting "kg" staan vir...
Iets wat vreeslik baie kos is...
Waarvoor staan die afkorting "g"
Die intensiewe vorm van dun is...
Iets wat baie nuut is kan mens ook se is...
Die intensiewe vorm van 'Flou'
Die afkorting 'l' staan vir... (l=L)
Die meervoud van "Brief"
Meervoud van "Verslag"
Meer as een skurk
"Geveg" se meervoud
Die meervoud van "Omstandigheid"