This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Skryf die meervoudsvorm van "bos" neer.
Gee die verkleinwoord van vriend.
Verskaf die meervoudsvorm van oupa.
Gee die intensiewe vorm van groen.
Wat is die stam van die woord daagliks.
Trappe van vergelyking: vinnig, vinniger, ...
Gee die intensiewe vorm van doof.
Identifiseer die basisvorm van die volgende woord: kinderagtig
Gee die intensiewe vorm van bekend.
Gee die intensiewe vorm van jonk.
Verskaf die meervoudsvorm van plant.
Skryf 'n meer gepaste woord vir oggendete neer.
Skryf die stam van tegnologiese neer.
Teenoorgestelde geslag by diere: hoenderhaan
Gee die verkleinwoord van skilpad
Skryd die meervoud van die woord panda neer.
'n Tydperk van 10 jaar.
Alle blondines is maar lekker dom.
Wat is die gemeenslagtige vorm van haan, hen en kuiken?
Watter woordsoort is "tjank"?