Taalleer Hersiening No.1 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 21 clues. Answers range from 2 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek).
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp).
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig.
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou.
Gee die verkleining van die woord tussen hakies. Die kinders bou (torings) op die strand.
Intensiewe vorm van die woord tussen hakies. Pa is 'n (vet) man.
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop)
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma.
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene).
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale.
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner.
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword.
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees.
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe.
Gee die intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties.
Skryf die getal in woorde. (40)
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun.
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees.
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.)

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

Tieners met etiket

Crossword

Hersiening

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword