Sinonieme, Antonieme & Geslag Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Gee die sinoniem vir, bekende: Die bekende wetenskaplike het 'n teenmiddel teen die virus gevind.
Gee die antoniem vir, beroemde: Die beroemde wetenskaplike het die teenmiddel se resep gesteel.
Gee die antoniem vir, voorbereid: Die dokter was voorbereid vir die operasie.
Gee 'n sinoniem vir, bekwame: Die bekwame dokter het die operasie foutloos uitgevoer.
Gee die antoniem vir, gespanne: Ons leerders was gespanne toe ons weer skool toe is.
Waar of onwaar: Rigitngvas se antoniem is rigtingloos.
Waar of onwaar: Die antoniem vir vorentoe is ondertoe.
Gee die manlike vorm van 'n reun (hond).
Wat is die vroulike vorm van 'n leier?
Kies die korrekte vroulike vorm van 'n dokter: verpleegster/dokter/dokterin

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Hersiening

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Hersiening

Crossword

Afrikaans vir nou

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword

Sinonieme

Crossword