BLOKKIESRAAISEL Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 27 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die tiende maand van die jaar
Die vierde maand van die jaar
Die persoon wat tande regmaak
Die dag na Saterdag
Die seisoen wanneer ons swem
Die seisoen na winter
Die persoon wat 'n gedig skryf
Die persoon wat ander lande besoek
Jy eet dit saam met koffie/tee
Die eerste ete van die dag
Die laaste ete van die dag
Die maaltyd in die middel van die dag
Een woord vir "in die aand"
Die persoon wat die skool bestuur
Die meervoud van "kind"
Die verkleinwoord van "kind"
Die meervoud van "speelding"
Ek eet met 'n mes en 'n __________
Baie moeg is ______________
Baie duur is _______________
Die antoniem vir "vinnig"
Die antoniem vir "baie"
Die persoon wat jou onderrig
Goed, beter , die _________________
Die vroulike vorm van "buurman"
Die mervoud van "buurman"
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

afrikaans is pret

Crossword

Hersiening

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

unt

Crossword

Afrikaans vir nou

Crossword

herfs

Crossword

Lekker blokraai

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword