This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter dag kom na Woensdag?
Wat is die eerste maand van die jaar?
Skryf die nommer 13
Watter maand kom na April?
Watter kleur is bloed?
Skryf die nommer 40
Watter kleur is die son?
In watter maand begin die winter?
Hoeveel is 46 plus 34?
Somer, herfs, winter en ...
Watter kleur is die gras
Watter kleur is 'n smurf?
In watter maand is Kersfees?
Watter kleur is 'n naartjie?
Wat is die tweede dag van die week?
Hoeveel is vyf en twintig maal twee?