This printable crossword puzzle has 11 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar was die paartjie se eerste “date”?
Johann maak spelfoute vir ‘n lewe. Watter werk doen hy?
Watter maand het die paartjie begin uitgaan?
Johann se skoengrootte?
Watter kleur oë het Luzanne?
Waar het Johann vir Luzanne gevra om te trou?
Die koffiewinkel wat spesiaal is vir Johann en Luzanne?
Vir hoeveel weke was Johann hoofseun?
Luzanne gee _________________ by Midstream Ridge Laerskool?
Wat is Luzanne se oorspronklike haarkleur?
Wat is die egpaar se kat se naam?