Sorgvliet Blokraai Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 38 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Voorkoming is beter as ...
Langenhoven het gese: Baie hande maak... werk
By die een oor in en by die ander ... uit.
Na watter Switserse Protestante hervormer is Calvinia Vernoem?
Watter bekende boereorkes kom van Calvinia?
Die Hantam word ook genoem - die land van die rooi...?
Watter dam voorsien Calvinia van water?
Aan wie behoort die Hantamhuis kompleks?
Wat is die Hoerskool meisiekoshuis se naam?
Wat is die bekende berg suid van Calvinia se naam?
wat is die bergreeks in die Noorde van Calvinia se naam?
Watter bekende Nationale Park is in die Ceres Karoo?
Wat is Calvinia se plaaslike hospitaal se naam?
Wat is die naam van die rivier wat by Calvinia verbyloop?
Wat is die naam van die Stoomlokomotief by Calvinia se Museum?
Die ekonomie van Calvinia berus hoofsaaklik op...?
Calvinia le op die ... grens van die Hantam.
Loeriesfontein is bekend vir die geboorte van die vier ... seuns?
Die Plaaslike museum was vroeer `n ... ?
Watter huidige inwoner was burgermeester van Calvinia?
Wat is die matrone van Sorgvliet se van?
Leuse van die ACVV: "Saam in die diens van die ...?
In watter straat is Sorgvliet gelee?
Wat is die ouderdom van die huidige oudste inwoner van Sorgvliet?
Wat is die naam van Sorgvliet se hoofsuster?
Wat is Sorgvliet se kok se naam?
Wat is vandag op die ...? (vir ete)
Wat is die van van die afgetrede dominee in Sorgvliet?
Wat is Thysie se van?
Wat is die afkorting vir: Äfrikaanse Christelike Vroue Vereniging"?
In watter jaar is Sorgvliet gebou?
Wat is Sorgvliet se sekretaresse se naam?
In watter maand vier ons Moedersdag?
Wanneer gee ons vir mekaar geskenke om die geboorte van die Here te vier?
Wat is die naam van Sorgvliet se nutsman?
Wie het vir Adam verlei?
Wie het vir Goliat verslaan?
Psalm 121 is `n ...?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Perfek

Crossword

Sport

Crossword

Temperamente:

Crossword

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

semi-soet

Crossword

Feeste:

Crossword

Doop

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword