This printable crossword puzzle on the topic of Middle Grade has 16 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die kleur van Jak she hare?
Wat is die kleure van Jak se oë?
Wat is Natasja se van?
Wat Jak se twee beste friende?
Wat is die naam van die program dat Vincent en Wayne maak?
Wat is Jak se allergies?
Wie is die skrywer?
Wat is die kleur van die voorblad?
Wie is die hoofkarakter van die boek?
Wat is die naam van die koffie Winkel?
Wat drink die mooiste meisies?
Wat is Natasja se troeteldiere?
Wat doen Julia verf?
Wat is die naam van hoofstuk drie?
Wat is Jak se beste Meisie vriende?
Watter musiek instrument speel Jak?