This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ouboeta se broer in die toneelstuk.
Die land waarheen Ouboeta wou gaan met sy sketse.
Die temperatuur in Oudtshoorn tydens die toneelstuk.n
Waaraan was Le roux verslaaf?
Wie is die Amerikaners se strokiesprentheld?
Wat noem Jacques die toneelspelers?
Wie is Le Roux se skoolvriend?
Wat is die LO onderwyser se van?
Wat is die naam van die manlike figuur in die sketse?
Watter dier skiet die twee seuns met hulle windbukse na Kersfees?
Die naam van die kunstefees in Oudtshoorn.
Die persoon hou baie van Ouboeta se tekeninge.
Gee die korrekte antwoord: Die resent vandie (koerant/ tydskrif) was by die opvoering. Vo
Le Roux vertolk die rol van ___.
Watter wintersportsoort het die twee vriende op skool gespeel?
Wat is die naam van die vroulike figuur in die sketse?
Wat is die naam vandie dorp waar die toneelstuk opgevoer word?
Waar word die twee sens gevang as hulle die dagga rook?
Ouboeta sê: Hierdie sketse is my ticket na ____"
Die plek waar Ouboeta sterf.