This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 11 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die naam van die persoon or wie die teks handel?
Wat is die persoon se van?
Wat was die persson se geboorte naam?
In watter maand is die persoon gebore?
In watter dorpie is die persoon gebore?
Waarna toe het hulle verhuis?
Waaraan is sy pa oorlede?
Hoe oud was Nelson toe sy pa oorlede is?
Nelson het belang gestel in...............en boks.
Nelson het vir .......................... Tambo ontmoet.
Nelson het vir ................ Matanzima ontmoet.