This printable crossword puzzle on the topic of Music has 10 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar is Mozart gebore?
Wat was Mozart se suster se naam?
Wat het die mense vir Mozart genoem as kind?
Wat was Mozart se vrou se naam gewees?
Wat noem 'n mens 'n persoon wat liedjies skryf?
Watter Opera het Mozart in die laaste jaar van sy lewe gekomponeer?
Op watter ouderdom het Mozart begin musieklesse neem?
Aan watter siekte is Mozart oorlede?
Watter komponis se liedjie het Mozart uit sy kop uit uitgeskryf nadat hy die net een keer gehoor het?
Omdat hul nie geld gehad het vir 'n begrafnis nie, was Mozart in 'n ________________ begrawe.