This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie is op 25 Desember gebore?
Wat was sy ma se naam?
Wat was die engel se naam?
Die drie wyse manne het goud, mirre en _____________ gebring.
Wat was Maria se man se naam?
Josef en Maria het op 'n ___________ gery.
Wat in die lug het vir die mense gewys waarheen om te gaan?
Hoeveel wyse manne was daar?
Waar is Jesus gebore?
Wat vier ons op 25 Desember?