This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 13 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie het 'n plan gehad om die Jode te vernietig?
Vir hoeveel dae het Ester gevra dat die mense van Shushan moet vas?
Wat was die koning se naam na wie Ester moes gaan vir hulp?
Ester het ......... geneem en 'n strategiese plan beraam?
Aan watter volk het Ester behoort?
Die onmoontlike was moontlik vir Ester, in wie het sy geglo om haar te help?
Ester was 'n koningin, wat het dit haar gegee om met die Koning te gaan praat om haar mense te kon help?
Wat was die naam van Ester se oom gewees?
Haar oom was die een wat haar aangemoedig het en ook ............... het.
Tussen koning Ahasveros en koningin Ester wie se waardes het ander inspireer?
Wat het Ester gehelp om die regte keuses te maak?
Die hoeveelste boek is Ester in die Bybel?
Ester het baie liefde en ............gehad vir haar oom Mordegai?