This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Aan wie word Lukas 1 geskryf
In wat se volgorde moet die verhaal neergeskryf word?
Hoe is die dinge waarin ons onderrig word ?
Wie was die koning van Judea
Wat se werk het Sagaria gedoen
Uit wat se diensgroep was Sagaria?
Van wie was Sagaria se vrou n afstammeling?
Wat was Sagaria se vrou se naam?
Aan wat van God was Sagaria en Elisabet getrou?
Hoe het Sagaria en Elisabet die voorskrifte en gebooie onderhou?