Die Franse Rewolusie Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Noem die naam van die paleis waar die monarg gewoon het
Gee n ander naam vir ou order
Mense wie se diens aan die grond gekoppel is word genoem?
Gee n ander naam vir Guilotine
Noem een revolusionere kerngedagte van die Franse Rewolusie
Wanneer een regeringstelsel omvergegooi en deur n ander stelsel vervan word,. Wat word dit genoem?
Watter tipe leier was lodewyk die 14de?
Watter tipe koning was Lodewyk die 16de?
Noem die naam van lodewyk die 16de se vrou
Wie het absolute mag gehad oor Frankryk?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Ditsem, Dawid!

Crossword

afrikaans is pret

Crossword

Knysna seeperdjie

Crossword

Klara Majola

Crossword

Skeppunde Kuns

Crossword

Feeste:

Crossword

SW ( Geskiedenis )

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword