This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 14 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Plant- en diereselle het almal die volgende: __________

Sitoplasma is 'n __________ vloeistof.
'n Ander naam vir 'n ronde struktuur.
Mitochondria is klein, _____________ strukture in die sitoplasma van die plan-en diereselle.
Ovaalvormige organelle in die sitoplasma in planteselle.
Dierselle het nie 'n __________ nie.
Mikroskopiese organismes soos mense en diere is _______________.
Wat word 'n mikroskoop wat van lig gebruik maak genoem?
Wat noem jy 'n foto wat deur 'n mikroskoop geneem word?
Stamselle word meestal geoes uit menslike __________.