This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wanneer mans en vrouens gelyk behandel word.
Hierdie instansies beskerm werkers in die praktyk.
Die ______ van (1 af) moet respekteer word in die grondwet.
Die (4 dwars) van ______ moet respekteer word in die grondwet.
Wanneer niemand na jou oproepe mag luister of jou pos mag lees nie, oefen ons die reg op ______ uit.
Kinders word in die wet daarteen beskerm.
Die wet wat demokrasie in die land beskerm.
Ons is almal _____ voor die wet.
Ons het die reg om vry te wees van geweld in die openbaar en in die privaat.
Ons het almal vryheid van ______ in die land.