Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Vorm deel van die grondwet van RSA
Die wet wat jou beskerm as jy jou opinie wil lig is vryheid van ____?
'n Mens het regte om jou te beskerm maar in reaksie hierop moet mens ____ optree.
Die handves van Regte se doel is om burgers se _____ te beskerm.
Die hoofstuk waarin die Handves van Regte in die Grondwet staan
As iemand jou ongemaklik laat voel, oortree hulle hierdie reg.
Afkorting vir die kommissie wat die skending van menseregte monitor.
Die parlement voor 1994 het bekend gestaan as 'n ____ -parlement.
Suid-Afrika het so 'n regeringstelsel
As ootreders in die hof verskyn, verdedig hierdie persoon hulle.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.