This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie wet beskerm Suid-Afrikaaners se regte
Regte wat almal het bloot omdat hulle 'n mens is
Die ........ van mense Regte sluit die basiese regte in
Die reg op ........ sê dat jy ń huis moet hê
Die reg op ...... sê dat jy mag nie teen gediskrimeer word nie
Die reg op ...... sê dat jy behandel moet word soos ń mens
......regte beskerm almal onder 18 jaar oud
Die doel van die grondwet is om die landsburgers te .........
Suid-Afrika, met al sy diverse kulture, is ń ........nasie
Menseregte is die hoeksteen van .......... in Suid-Afrika is