This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 7 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jy het 'n reg tot behoorlike en veilige skuiling. Jou reg tot ...........................
Waar is die Menseregte van Suid-Afrika opgeteken?
Jou menseregte staan in die .............................. van menseregte.
Regte slegs op toepassing van mense onder 18 jaar.
Menseregte is 1994 na hierdie era vir die eerste ker opgeskryf.
Hierdie reg gee jou geleentheid om jou opinies te deel. Jou reg tot vryheid van ......................
Hierdie reg gee aan kinders die geleentheid om skool toe te gaan, al verhoed jou finansiële status dit. Jou reg tot ........................
Menseregte is slegs op toepassing op die ...................... van Suid-Afrika.
Almal het reg tot gelyke respek. Jou reg tot ................................
Jy het die reg tot 'n onskadelike area (om in te woon, werk of leef)