Menseregte en die grondwet Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 7 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

By proklamasie, is die volkslied van die Republiek deur die _____________ bepaal
Die reg op vryheid en veiligheid sluit in dat iemand nie sonder ____________ aangehou word nie
Niemand mag aan slawerny, knegskap en _________________ onderwerp word nie
Elkeen het die reg op vryheid van uitdrukking, wat vryheid tot _______________ navorsing en akademiese vryheid insluit
Burgers het elkeen vry om politieke keuses te maak, wat insluit die reg om 'n _______________ _________ te vorm
Die _____________ is die bewaarder van die grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
Die vryheidsreg kan beperk word as iemand _____________ word
21 Maart is tot _____________________ in Suid-Afrika verklaar
Die ______________________ beskerm die Menseregte van alle Suid-Afrikaanse burgers
Die grondwet lê die grondslag vir ons _______________ in Suid-Afrika

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Menseregte

Crossword

menseregte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Ons grondwet

Crossword

MENSEREGTE

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword